SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    STRAUSS, Piet J.. Opsomming: Kerk en staat in Suid-Afrika en menseregte. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-6. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1990.

    Na die Tweede Wêreldoorlog is menseregte wêreldwyd erken en aanvaar. Dit was ook die geval in kerke en ekumeniese organisasies. Menseregte het kerke se siening van geregtigheid en menswaardigheid in hulle interne sowel as eksterne optrede beïnvloed. Die begrip menswaardigheid het ontstaan uit die bybelse oortuiging dat die mens na die beeld van God geskape is. In Suid-Afrika is menseregte ook toenemend erken en aanvaar. 'n Verklaring van menseregte is as hoofstuk 2 in die 1996-grondwet ingesluit en kerke beskou menswaardigheid as toonaangewend in hulle benadering van mense binne en buite die kerk. Verskille tussen die kerk en die staat in Suid-Afrika oor menseregte het ontstaan as gevolg van verskille oor die inhoud van die vryheid van godsdiens. Teen hierdie agtergrond kan kerk en staat mekaar egter aanvul in die bevordering van menseregte.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )