SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    COLETTO, Renato. Wat is die sentrale beginsel van Calvinisme? Enkele kriteria, voorstelle en vrae. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-8. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1969.

    Is daar 'n 'sentrale beginsel' by Calvinisme te bespeur? Hierdie artikel ondersoek genoemde vraag hoofsaaklik vanuit die perspektief van die reformatoriese filosofie. Dit word eerstens gedoen deur die kriteria bekend te stel wat gebruik moet word om, indien moontlik, sodanige 'organologie' van Calvinisme te identifiseer. 'n Paar voorstelle word dan geëvalueer en hulle sterk en swak punte bespreek. Die geloofwaardigste kandidaat vir die rol van 'n sentrale beginsel is moontlik 'n 'wetsidee' wat in die bybelse grondmotief gewortel is en tradisioneel as 'sfeersoewereiniteit' gedefinieer word. Meer resente karakteriserings van hierdie kosmonomiese idee word ook oorweeg. 'n Aantal besware en alternatiewe voorstelle word daarna bespreek. Die artikel sluit af met enkele vrae waarmee 'n oproep tot verdere navorsing oor die onderwerp gedoen word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )