SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1He is risen! A play based on Acts 1:1-12 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    WIELENGA, Bob. Eschatological hope in Haggai: A homiletic reading. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-13. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1820.

    In hierdie artikel word 'n historiese ondersoek na Haggai se eskatologiese uitsprake (Hag 2:6-9, 20-23) met 'n homiletiese benadering tot albei uitsprake gekombineer met behulp van 'n kanon-historiese metodologie. Eerstens word Haggai se stilswye oor die verlede van die teruggekeerde ballinge van voor 522 v.C. ondersoek en met die beoordeling van dieselfde tydperk deur Esra-Nehemia vergelyk. Sy nadruk op die huidige tyd as beslissingstyd met die oog op die eskatologiese toekoms word bestudeer. Aandag word ook aan die rol geskenk wat die tempel in sy profesieë gespeel het en watter bydrae hy tot die profetiese eskatologie gemaak het. Tweedens vereis die homiletiese benadering van die eskatologiese uitsprake in Haggai om vanuit 'n kanonieke oogpunt op die verhouding met die Nuwe-Testamentiese eskatologie te reflekteer, met die doel om die geloofsgemeenskap se eskatologiese verwagtings in die huidige tyd te versterk.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )