SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1Challenges of a wellness ministry to churchesThe eschatology of 1 Peter: Hope and vindication for visiting and resident strangers author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

SCHOLTZ, Jacob J.. 'n Ondersoek na Matteus 13 as 'n profetiese diskoers: Die vier gelykenisse wat in die openbaar aangebied is. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-7. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1870.

Hierdie artikel stel voor dat dit die taak van Jesus se dissipels sou kon wees om nuwe en ou onvoorwaardelike profesieë oor die koninkryk van die hemele met mekaar te vergelyk. Matteus 13 kan as 'n profetiese diskoers gelees word en spesifieke, profetiese referente word ge'identifiseer om die profesieë in hierdie gelykenisse te begryp. Vanuit 'n pre-millenniale perspektief blyk dit dat die koninkryk van die hemele in 'n geestelike sin in terme van die Nuwe Verbond vanaf Christus se kruis en daarna bestaan, maar dit sal ook in 'n letterlike sin tot stand kom in terme van die Dawidiese Verbond wanneer Christus terugkeer. Hierdie artikel bespreek die vier gelykenisse van Matteus 13 wat in die openbaar aangebied is.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License