SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1The binding to confessions in a postmodern eraFlows of worship in the network society: Liminality as heuristic concept in Practical Theology beyond action theory author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    CALITZ, Coenie. Landskap van gemeentesang in die Nederduitse Gereformeerde Kerk aan die begin van die een-en-twintigste eeu: Voorlopige verkenning. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-11. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49I1.1795.

    Musiek en sang binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) is in 'n proses van radikale verandering. Binne 'n 'global village' kan die ses strominge van kerkmusiek soos Paul Basden (2004) dit beskryf het, van groot waarde wees om die huidige prosesse in die NG Kerk te identifiseer en te beskryf. Hierdie prosesse word dikwels oorvereenvoudig deur die gebruik van die term 'blended worship'. 'n Dieper kyk na die bedoeling en betekenis van die term 'blended worship' wys dat die term in baie gevalle nie vir die huidige situasie of prosesse in die NG Kerk geskik is nie. Die huidige situasie veronderstel nie net die gebruik van nuwe vorms van musiek naas die oue nie, maar in baie gemeentes impliseer dit 'n wegbeweeg van die oue na die nuwe. Die uitdaging bly steeds om binne hierdie situasie getrou aan die Woord van God te bly, maar ook om effektief na die behoefte van die mense van ons tyd te handel.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )