SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    KRUGER, Hennie A.J.. Lag in die Ou Testament: 'n Mengelmoes van humor, bespotting en vreugde?. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.2, pp.01-10. ISSN 2305-0853.

    Aspekte van humor wat in die gemeenskap, godsdiens, literatuur en omgangstaal voorkom, word bespreek. Die artikel gee veral aandag aan die huidige neiging om sekere tekste in die Bybel as voorbeelde wat humoristiese trekke vertoon, te verstaan. In sulke gevalle word die humorbegrip as 'n interpretasiesleutel hanteer. Die voorvereiste vir 'n hermeneutiese basis om die humorbegrip in die Ou Testament te verstaan, word bespreek. Enkele tekste waarin verwys word na die Here wat lag, word ook ondersoek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )