SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue2The Confession of Belhar and ecumenism against the backdrop of the Three Forms of UnityA practical-theoretical perspective on the act of making ecclesiastical resolutions: Theory for praxis author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VOS, Cas J.A.. 'n Literêr-estetiese benadering van homiletiek in 'n veranderende kultuur. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.2, pp.01-12. ISSN 2305-0853.

    Die artikel belig homiletiek vanuit 'n literêr-estetiese benadering in 'n veranderende kultuur. In hierdie benadering word sekere sleutelkonsepte toegelig. Hermeneutiek sowel as intertekstualiteit is met die literêre konsep verweef. Die estetiese benadering is soos 'n net waarin vorme van kuns ingetrek word. Visuele kuns, poësie, teater en film word bespreek. Die uniekheid van hierdie benadering is dat 'n homiletiese model uit 'n literêr-estiese perspektief in 'n veranderende kultuur ontwikkel word. Die verband tussen homiletiek, 'n literêr-estetiese homiletiek en die veranderende kultuur word deur die begrip inkulturasie gelê. Dit lei daartoe dat die belangrike wederkerige interaksie tussen die preek en die wisselende kultuur steeds in ag geneem moet word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )