SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue2Theocracy: Views on Calvin and the Confessio Belgica, art. 36 - a contribution to an important debateLuther's moral synthesis: Occamism, Christian mysticism and the idea of being author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN WYK, J.H. (Amie). Calvinisme, ateïsme en godsdiensvryheid: 'n Suid-Afrikaanse perspektief. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.2, pp.01-12. ISSN 2305-0853.

    OPSOMMING Hierdie artikel ondersoek die benaderings van Calvinisme en ateïsme ten opsigte van godsdiensvryheid. Die verskillende sienings oor God, mens en wetenskap funksioneer as agtergrond vir 'n uiteensetting van godsdiensvryheid. Besondere aandag word aan die Suid-Afrikaanse Grondwet van 1996 geskenk, asook die bepalings van hierdie grondwet vir kerke en skole. Die artikel sluit af met 'n paar slotopmerkings en voorstelle vir verdere ondersoek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )