SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue1A model for content analysis of sermons on poverty and to the poor as listenersChallenges of a wellness ministry to churches author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    CREAMER, Jennifer M; SPENCER, Aida B  and  VIJOEN, Francois P. Wie is Teofilus? 'n Ondersoek na die oorspronklike leser van Lukas-Handelinge. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp.1-07. ISSN 2305-0853.

    Die doel van hierdie artikel is om Theophilus, as die oorspronklike leser van Lukas-Handelinge, se identiteit te ondersoek. 'n Leksikale en grammatikale ontleding van Lukas 1:1-4, asook 'n ontleding van die breër literêre konteks van die Lukas-Handelinge-narratief, bied die basis vir die ontdekking van Theophilus se identiteit. Hierdie artikel stel Theophilus voor as 'n man met 'n prominente posisie: 'n nie-Jood wat basiese Christusonderrig ontvang het en wat die bevestiging van die gebeure rondom die opkoms van die Christendom voorop gestel het.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )