SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN WYK, Ignatius W.C.. Die eerste gebod in die Heidelbergse Kategismus: Teologiese insigte van Phillipp Melanchthon en Zacharias Ursinus. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.2, pp.1-9. ISSN 2305-0853.

    Die artikel fokus op die uitleg van die eerste gebod in die Heidelbergse Kategismus (HK). Rekonstruksies van die oorspronklike Duitse en Latynse tekste word voorgelê. Zacharias Ursinus, die primêre outeur van die HK, was 'n leerling van Philipp Melanchthon in Wittenberg. Twee belangrike publikasies van Melanchthon is nagevors in die soeke na die teologiese denkwêreld as agtergrond tot die HK. Ursinus se uitleg van die eerste gebod in sy Klein en Groot Kategismusse, asook sommige van die insigte wat in sy die dogmatieklesings vervat is, word verduidelik in 'n poging om 'n beter begrip van die uitleg van die HK teweeg te bring.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )