SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue2An ecclesiological model for the ministry of reconciliation in a socio-political contextSalvation: From Pelagius to Joseph Smith author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN WYK, Gabriël M.J.. Die Heidelbergse Kategismus oor die mens as beeld van God. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.2, pp.44-51. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel fokus op relevante konfessionele standpunte oor die tema van imago Dei in die reformatoriese en voor-reformatoriese teologie wat as historiese en sistematiese kontekstualisering dien vir die daaropvolgende uitleg van die tema soos wat dit in die Heidelbergse Kategismus hanteer word. 'n Bondige bespreking van die histories-kritiese uitleg van Genesis 1:26-27 word aan die orde gestel om as oorgang te dien tot 'n kritiese waardering van die Kategismus vanuit die perspektief van die eietydse teologie. Die uitleg van Genesis 1:26-27 dien as die vernaamste impuls om die tema in die eietydse teologie onbevange en los van die uitsluitende dwang van tradisionele konfessionele geskille aan die orde te stel, maar met inagneming van 'n ryke teologiese tradisie. In wese is die betoog dat die mens as beeld van God geroepe is om God se heerlikheid en eer op aarde uit te dra en hierdie opvatting word ook in die Heidelbergse Kategismus teruggevind.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )