SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    PUNCH, John David. 'n Ontleding van die 'Nie-Johannese' terme in Johannes 7:53-8:11, Deel 2. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.418-423. ISSN 2305-0853.

    Hoewel navorsers eksterne bewyse gebruik om teen die insluiting van Johannes 7:53-8:11 in die Evangelie van Johannes te argumenteer, maak hulle dikwels voorstelle van interne bewyse, meestal gebaseer op die insluiting van nie-Johannese terme, ter ondersteuning van sodanige besware. In teenstelling met die tekstuele bewyse, ontvang die voorstelle vir nie-Johannese termes egter selde die nodige evaluering. Hierdie artikel is die tweede van 'n tweeledige reeks wat verklarings vir die verskynsel van verskeie 'nie-Johannese' terme evalueer. Albei artikels weerlê die bewerings wat gemaak word ten opsigte van 'nie-Johannese' terme in Johannes 7:53-8:11 en skep daardeur geleentheid vir 'n algemene bespreking van Johannese eienskappe.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )