SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    BRANCH, Robin Gallaher. Toe Maria vir Josef vertel het: 'n toneelstuk gebaseer op Matteus 1:18-19. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.358-369. ISSN 2305-0853.

    Hierdie toneelstuk handel oor die gedeelte in Matteus 1:18-19, waar Josef uitvind van Maria se swangerskap en besluit om van haar te skei. Die toneelstuk ondersoek die manier waarop hy van haar swangerskap te hore kom, naamlik van Maria self. In die drama word vakkundigheid gekombineer met die tipiese literêre elemente van 'n karakterspel, naamlik konflik, intrige, uitgangspunte, stemming en dialoog. Dele uit Lukas 1, Deuteronomium 22:21-29 en Numeri 30:6-8 word ook ingesluit. Die verbeelding en betrokkenheid van die rolspelers en die gehoor word deur die toneelstuk aangewakker.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )