SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN WYK, J.H.. Moderne diskoerse in die teologie vandag. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.164-172. ISSN 2305-0853.

    In hierdie artikel word aandag gevra vir enkele moderne diskoerse in die teologie vandag. Volgens die outeur staan die vrae oor God, Jesus, die mens en die aarde in die sentrum van belangstelling en oorheers dit in 'n groot mate die teologiese debat. Die opkoms van die moderne aggressiewe ateïsme, die wetenskaplike navorsing oor die historiese Jesus, die groeiende vrae oor die mens en die menslike samelewing, asook die dreigende ekologiese krisis op aarde, sorg vir nuwe debatte van ongekende omvang. Die outeur bespreek hierdie debatte oorsigtelik, met kritiek waar nodig, en sluit af met enkele rigtingwysers van wat hy as 'goeie teologie' verstaan.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )