SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue2-3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    FUHRMANN, S.. Martelaarskapstradisies in die Ignatiusbriewe. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp.689-706. ISSN 2305-0853.

    Die Ignatiusbriewe verteenwoordig een van die sleuteltekste vir die opkoms van martelaarskap in die Christendom in die tweede eeu n.C. Hierdie artikel wil vasstel of Ignatius bygedra het tot 'n "teologie van martelaarskap", en of hy bloot steun op vorige tradisies. Die outeur se argument, gebou op die ontleding van pragmatiek- en semantiekfasette, kom daarop neer dat Ignatius die martelaarskapsmotief gebruik om sy aanspraak op gesag onder sy geadresseerdes te versterk deur te verwys na 'n verstaan van martelaarskap waarvan die wortels op die Nuwe Testament teruggaan. Dit lyk onwaarskynlik dat die outeur van die briewe self 'n historiese martelaar was.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )