SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue2-3Theocracy: Views on Calvin and the Confessio Belgica, art. 36 - a contribution to an important debateLuther's moral synthesis: Occamism, Christian mysticism and the idea of being author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN DEVENTER, H.J.M.. Grammaties-historiese eksegese: Quid est et quo vadis?. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp.283-306. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel neem die grammaties-historiese metode van Bybelverklaring onder die loep. Die doel is om by wyse van kritiese ondersoek, bepaalde leemtes in die benadering uit te wys en voorstelle te maak met betrekking tot die aanpassing van hierdie metode. Klem word veral gelê op die histories- en leser-gefokusde aspekte wat by die lees van n antieke Bybelteks ter sake is. Die ontwikkeling van die grammaties-historiese metode word teen die agtergrond van die ontwikkeling van Bybelverklaring in die algemeen geplaas. Laastens word voorgestel hoe resultate van ondersoeke na die historiese Jesus n bydrae tot verantwoorde eksegese kan maak.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )