SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue1Flows of worship in the network society: Liminality as heuristic concept in Practical Theology beyond action theoryA few aspects regarding the reformed worship service and liturgical song in a multicultural South Africa author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    DE KLERK, B.J.. 'n Aanvullende formulier gefokus op die verhouding tussen Pasga en die nagmaal. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.1, pp.77-96. ISSN 2305-0853.

    Kan 'n aanvullende formulier wat veral fokus op die verhouding tussen Pasga en die nagmaal deelname aan nagmaalsvierings verryk? Nadat die verloop van die Pasga asook die twee momente waarby Jesus by die instelling van die nagmaal aangesluit het, nagegaan is, is bevind dat die volgende aspekte minstens die betekenis en belewing van die viering kan aanvul. By die eet van die brood (Pasga: die brood van smarte) dink en beleef die deelnemer aan die nagmaal die smart van die slawerny van die sonde en gee doelbewus hierdie skuld aan Christus af en ontvang regstreeks die versekering van vergewing van sonde. By die drink van die beker van danksegging beleef die gelowige dat die feesvreugde van verlossing en versoening, dus 'n nuwe begin, 'n deurbraak. Dit vra dat die lewe gesuiwer moet word van die ou sondige gewoontes (die ou suurdeeg) as die resultaat en uitwerking van die viering van die nagmaal. Die nagmaal moet, weens sy unieke eskatologiese perspektief (in teenstelling met die Pasga) die uitwerking hê dat die dood van Christus in die daaglikse lewe verkondig word totdat Hy kom. 'n Voorbeeld van so 'n moontlike aanvullende formulier word ingesluit.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )