SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 issue3-4Living wisely in a modern world author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    SNYMAN, G.F.. "Om die Bybel sensitief en in sy rykdom te lees" - in gesprek met Amie van Wyk. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.3-4, pp.759-790. ISSN 2305-0853.

    In antwoord op Prof. J.H. van Wyk se resensie op Gerrie Snyman se boek "Om die Bybel anders te lees: 'n etiek van Bybellees" (2007) herlei die skrywer die kritiek na die saak van kontekstualiteit wat genoodsaak word die moment wanneer die menslike aspek in die Bybelleesproses te berde kom. Konteks word teenoor 'n objektivistiese benadering gestel. Die artikel kyk verder na aspekte van rasionaliteit, Pneumatologie, Christologie en die teologiese regverdiging van apartheid saam met die teologiese motivering om die vroue in die GKSA uit die amp van ouderling en predikant te weer as toetssteen vir 'n ander manier van Bybellees.

    Keywords : hermeneutiek; kontekstualiteit; objektivisme; regspositivisme; retoriek; Skrifgesag.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )