SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 issue3-4Pastoral care and the agony of female singleness in the African Christian context"To read the Bible sensitively and in its richness" - in conversation with Amie van Wyk author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    STEYN, L.. Lewe wys in 'n moderne wêreld. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.3-4, pp.743-758. ISSN 2305-0853.

    Die meeste mense leef met die las van daaglikse pligte, om kos op die tafel te hou, rekenings te betaal en om getrou aan al die vereistes van werk en liefde te voldoen. Regoordie wêreld sukkel mense om genoeg te verdien om te kan oorleef. Hierdie stryd verteenwoordig die arena waarin die mensdom veg om die kompleksiteite van hulle daaglikse lewe te kan hanteer. Terselfdertyd poog die mens om betekenis en sin in die lewe te vind en om riglyne daar te stel waarvolgens hulle goed kan lewe. Dit is hier, in die gewone alledaagse lewe, waar wysheid en dwaasheid wedywer om die mens se lojaliteit te wen. Dit is hier waar die bonatuurlike en die menslike ontmoet (O'Connor, 1993:14). Spreuke 3 gee talle riglyne waarvolgens die mens met wysheid in 'n moderne era kan lewe.

    Keywords : dwaasheid; Ma'at (lewe volgens 'n goddelike orde); nuwe verbond; vader en seun; wyse leefwyse; wysgere wysheid.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )