SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 issue2Theocracy: Views on Calvin and the Confessio Belgica, art. 36 - a contribution to an important debateLuther's moral synthesis: Occamism, Christian mysticism and the idea of being author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    DU PLOOY, A. le R.. Die Belydenis van Belhar en die ekumene teen die agtergrond van die Drie Formuliere van Eenheid. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.2, pp.349-368. ISSN 2305-0853.

    In hierdie artikel word die Belydenis van Belhar vanuit kerklike en teologiese hoek krities ondersoek. Die besondere vraag wat behandel word, is of hierdie belydenis in die gereformeerde kerklike wêreld naas die Drie Formuliere van Eenheid as 'n vierde (ekumeniese) belydenisskrif aanvaar en bygevoeg behoort te word. Agtereenvolgens word gefokus op die ontstaan en inhoud daarvan, die teologiese en kerklike reaksie in die NG Kerkfamilie, asook die reaksie in die gereformeerde ekumeniese wêreld. Laastens word 'n kritiese evaluering daarvan gemaak en enkele opsies ten opsigte van die plek daarvan in die gereformeerde ekumeniese wêreld met die oog op die toekoms. Die konklusie van die artikel is dat dit ten opsigte van die teologiese en dogmatiese gehalte, inhoud en styl nie met die Drie Formuliere van Eenheid vergelykbaar is nie, geweldig omstrede is, en nie waarde tot die bestaande belydenisskat van die gereformeerde kerke in die wêreld toevoeg nie. Dit bied ook nie 'n aanvulling ten opsigte van beweerde verwaarloosde geloofswaarhede nie.

    Keywords : apartheid; confession; confession of Belhar; ecumenism.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )