SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    ZWEMSTRA, H.M.. 'n Beoordeling van die vernaamste kerklike en teologiese tradisies se bydrae tot die etiek van sosio-ekonomiese regte. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.4, pp.761-776. ISSN 2305-0853.

    Die bydraes van die Rooms-Katolieke Kerk en die vernaamste protestantse kerke tot die etiek van sosio-ekonomiese regte word in hierdie artikel ondersoek en beoordeel. Die Rooms-Katolieke Kerk beklemtoon die belangrikheid van sosio-ekonomiese regte, maar sosio-ekonomiese regte word in die natuurreg gefundeer en nie in Bybelse beginsels nie. In the Lutherse tradisie word sosio-ekonomiese regte aan die domein van die wêreld toegeskryf, en geen goeie Bybelse fundering word gegee nie. Die World Alliance of Reformed Churches gee 'n Bybelse fundering aan sosio-ekonomiese regte, maar ongelukkig is dit beïnvloed deur die politieke teologie. Die Testimony on Human Rights van die Gereformeerde Ekumeniese Raad is n omvattende studie oor menseregte in die gereformeerde tradisie, en goeie Bybelse fundering word aan sosio-ekonomiese regte gegee.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )