SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.86 issue1Novice Teachers' Beliefs and Fears on Bullying in Schools in South AfricaPower and Influence: Assessing the Conceptual Relationship author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    STRAUSS, PJ. Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: 'n Histories-etiese Perspektief. Koers (Online) [online]. 2021, vol.86, n.1, pp.1-16. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.19108/KOERS.86.1.2490.

    Die Bittereinderboere wat die Britte in die laaste deel van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) die stryd aangesê het, het nie 'n konsensus gehad oor die aard van 'n bittereinde nie. Onder die - vir hulle - moeilike omstandighede in die laaste fase van die oorlog het vredesamesprekings wat tot die onder tekening van 'n vredesverdrag op 31 Mei 1902 sou lei, 'n besef onder die 60 afgevaardigdes van die Boere geskep dat dit nou die einde van die bittereinde is. Hierdie besef word binne 'n Christelik-historiese en etiese perspektief bespreek.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )