SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.85 issue1Teaching towards Christian environmental stewardship -to what extent are the Tbilisi Declaration objectives for environmental education relevant?Church order, doctrine and current affairs: a perspective on the church order article 56 of the Dutch Reformed Church author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    ORTON, F. D.; LINDE, B.J.  and  JONKER, C. S.. 'n Ondersoek na psigologiese kontrak skending- en roeping ervaring by geestelike leiers. Koers (Online) [online]. 2020, vol.85, n.1, pp.1-13. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.19108/koers.85.1.2480.

    Alhoewel individue wat 'n roeping ervaar die geneigdheid het om minder vatbaar te wees vir psigologiese stress wat uitbranding, depressie en omkeer-intensie voorafgaan, is daar n toenemend hoër voorkoms hiervan by geestelike leiers. Hierdie onverklaarde fenomeen word in hierdie studie ondersoek deur psigologiese kontrak verbreking ervarings onder geestelike leiers in Suid Afrika te ondersoek. n Totaal van 11 deelnemers is by wyse van narratiewe onderhoude ondervra om 'n kwalitatiewe studie te doen wat die inhoud van roeping, verwagtinge vanuit die roeping en beleefde skending van hierdie verwagtinge in die loopbaankonteks te ondersoek. Die resultaat dui daarop dat geestelike leiers wel psigologiese kontrak skending ervaar wat negatiewe gevolge inhou.

    Keywords : Psigologiese kontrak; roeping; dominees.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )