SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.82 issue1Reflecting on our past: Reconciling a divided nation through listeningThe central place of a life - and worldview author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    CRONJE, Freek; REYNEKE, Suzanne  and  CHENGA, Charity. Corporate Social Responsibility in the Zambian mining sector: an overview of three distinctive operational eras. Koers (Online) [online]. 2017, vol.82, n.1, pp.1-18. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.19108/koers.82.1.2286.

    Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid (K5V) binne die ontginningsindustrie is 'n relevante en omstrede kwessie wêreldwyd Kwessies met betrekking tot gelykheid, menseregte en volhoubare ontwikkeling is universeel ooglopend binne die ekonomiese-, sosiale- en omgewingsarenas van die mynsektor Daar is steeds nie konsensus oor die definisie van K5V rakende die meting van prestasie of impak daarvan nie, ook nie hoe om te bepaal watter een van die verskillende "ontwikkelings" komponente van die konsep (naamlik die ekonomiese, sosiale of omgewingsaspek) bevoordeel moet word bo die ander, waar daar mededingende belange is nie Hierdie artikel oor K5V in die Zambiese Koperstreek gebruik die ervarings van myngemeenskappe as belanghebbendes wat deur drie tipes en tydperke van KSV praktyke gegaan het, binne 'n generasie. Die Zambiese Koperstreek het 'n geskiedenis van die bedrywighede onder koloniale heerskappy nasionalisering en privatisering. Die doel is om die KSV praktyke van die drie bogenoemde eras te ondersoek deur die geskiedenis van die Zambiese Koperstreek Híerclíe artikel is gebaseer op die bevindinge van 'n hoofsaaklik kwalitatiewe navorsingsbenadering en het gebruik gerriaak van fokusgroepe, persoonlike onderhoude en insette deur sleutel informante Die bevindinge word aangebied deur 'n seleksie van verhole rakende die KSV ervarings van die Zambiese Koperstreek myngemeenskappe. Daarna volg h in-diepte bespreking en ontleding rakende die gevolge van 'n KSV bemagtigende omgewing, in die dríe eras soos ervaar deur lede van die gemeenskap. Die artikel sluit af met 'n kort oorsig oor die lesse wat geleer is oor die drie eras

    Keywords : Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid; Ontwikkeling; Mynsektor.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )