SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.81 issue2Do values contain directional-normative value? A review of the value project of the North-West University author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    BALOYI, M E. Sex as an expression of hospitality - Theological investigation amongst some Africans. Koers (Online) [online]. 2016, vol.81, n.2, pp.1-8. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.19108/koers.81.2.2248.

    Afgesien van die feit dat seksuele verhoudinge op verskillende wyses verstaan en misverstaan is, bly die moontlikheid van seksuele misbruik 'n groot probleem onder Suid-Afrikaanse Afrikane. Dit was nog altyd seksuele verhoudinge, sowel as ander faktore, wat wyd deur een geslag gebruik is om die ander geslag te domineer. Soms gebeur dit omdat gedink word dat vroue, as gevolg van hulle weerloosheid, die soort seksuele misbruik waaraan hulle blootgestel word geniet. Voortvloeiend hieruit ontstaan die houding dat sommige mense, veral mans, tot die gevolgtrekking kom dat seksuele gemeenskap 'n vorm van gasvryheid is wat vroue behoort te geniet. Hierdie soort denke word aangehelp deur die tradisionele verwerping van enkellopende vroue en weduwees en ander soortgelyke situasies waarin vroue hulleself bevind. Dit is om hierdie rede dat poligamie, swaershuwelike en saambly sommige mans se denke insluip. Hierdie artikel sal poog om aan te toon hoe 'n denkbeeld van seksuele omgang as 'n vorm van gasvryheid die dominasie en mishandeling van vroue in die Afrika-konteks versterk is. Die studie sal ook aantoon hoe die "geskenk" van seksuele omgang vroue meer blootstel aan seksuele geweld en mishandeling.

    Keywords : Seksuele verhoudinge; seksuele misbruik; geslagsdominasie; seks as uitdrukking van gasvryheid; poligamie; swaershuwelike.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )