SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    VAN DER WALT, JL. Education from a post-post-foundationalist perspective and for post-post-foundationalist conditions. Koers (Online) [online]. 2015, vol.80, n.1, pp.1-8. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.4102/KOERS.V80I1.2211.

    Daar is, gesien vanuit Westerse histories-filosofiese perspektief, ten minste drie breë filosofiese oriëntasies op grondslag waarvan die Christenopvoeder sy or haar pedagogiese taak kan uitvoer. Die eerste is om vanuit 'n modernistiese (foundationalistiese, rasionalistiese) perspektief die beginsels en riglyne wat uit die Skrif verkry word te giet in 'n samehangende en alomvattende teorie wat deterministies toegepas kan word ten einde sekere uitkomste met die opvoedingshandeling te verseker. Die tweede is presies die teenoorgestelde hiervan, naamlik om post-foundationalisties op te voed aan die hand van 'n losse versameling Bybelse beginsels en waardes, en in werklikheid te verwag dat die kind of die jongmens maar deur die hedendaagse postmoderne doolhof moet voortstrompel. Die derde oriëntasie, waarna in hierdie artikel verwys word as post-post-foundationalisties en wat dalk ook gepas is vir die huidige postmoderne omstandighede, laat die opvoeder toe om effektief tussen hierdie twee uiterstes deur te stuur.

    Keywords : Christelike opvoeders; foundationalisties; post(post) foundationalisme; postmoderne toestande.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )