SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 issue2The informatisation of our image of the human beingA consumer perspective on food labelling: Ethical or not? author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    KESSLER, Martina. Vroulike leiers in die 21ste eeu in 'n manlike wêreld. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.2, pp.1-7. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.4102/KOERS.V79I2.2117.

    Die 21ste eeu toon 'n toename in die aantal vroue in leierskapsposisies. Die uitdaging is: Hoe kan hulle lei in 'n konteks wat steeds deur mans oorheers word? Dikwels probeer vroulike leiers eenvoudig die manlike leierskapstyl waarmee hulle vertroud is, naboots. As 'n gevolg verloor vroue soms hul vroulikheid en organisasies verloor die spesifieke geleenthede wat vroulike leierskap bied. Een doel van hierdie artikel is om die geleenthede en sterkpunte van 'n vroulike leierskapstyl, soos pro-sosiale gedrag en 'n panorama-uitsig, te bespreek. Ons sal ook kyk na die kwessie van vroue se benadering tot mag en die magsbasisse wat vroue tipies gebruik. Een gevolgtrekking is dat ons die voordele van beide manlike en vroulike leierskap vir die 21ste eeu benodig.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )