SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 issue2Institutional identity: A possible solution to the religion in/and education quandary author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    DAMES, Gordon E. Spirituele en etiese transformasionele leierskap: Kritiese diskoersanalise binne 'n praktiese teologie praxis. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.2, pp.01-08. ISSN 2304-8557.

    Hierdie artikel poog om hernude fokus te plaas op etiek in kontemporere dialoog in terme van waardegebaseerde leierskap. Derhalwe word die waarde van betekenis in sosiale navorsing en kritiese diskoers analise binne die raamwerk van 'n leierskapsdiskoers-praxis bestudeer. Diskoers konsepte, onder andere oorheersing en mag, word geanaliseer in die lig van die (her)produksie van onderdrukking, ongeregtigheid en ongelykheid. Die mate waartoe alledaagse idees en handelinge van die magtige en dominante leierskap elite etiese en/of onetiese publieke interaksie bei'nvloed en oorheers, word geanaliseer. Die hipotese is dat etiese diskoershandelinge (praktyke) ware en/ of betroubare etiese en transformatiewe leierskap kan bevorder.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )