SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.78 issue3When the second man takes the lead: Reflections on Joseph Barnabas and Paul of Tarsus and their relationship in the New TestamentThe formation of Christian leaders: A Wesleyan approach author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    WOLHUTER, Charl C.  and  RUSSO, Charles. Die hantering van gevalle van ernstige probleme met leerderdissipline in Suid-Afrikaanse skole: 'n Vergelykende studie tussen Suid-Afrika en internasionale lande. Koers (Online) [online]. 2013, vol.78, n.3, pp.1-11. ISSN 2304-8557.

    Suid-Afrikaanse skole het met probleme met leerders se dissipline te kampe. Die doel van hierdie artikel is om gevalle van ernstige probleme met leerderdissipline in 'n verteenwoordigende steekproef van buitelandse onderwysstelsels te ondersoek om riglyne vir Suid-Afrikaanse skole te vind. Agt onderwysstelsels is ondersoek: Brasilië, Engeland, Turkye, Singapoer, Maleisië, China, Australië en Nieu-Seeland. In die internasionale stelsels wat ondersoek is, is belowende modelle aangetref, naamlik die National Safe Schools Framework (NSFF) in Australië, Response Early Intervention and Assessment Community Health-program (REACH) in Singapoer, die Nasionale Onderwysplan in die staat Sáo Paolo, Brasilië, asook twee modelle in die kategorie positiewe dissipline in Nieu-Seeland, te wete die Respectful Schools: Restorative Practices in Education en die Minister van Onderwys van Nieu-Seeland se Positive Behaviour for [a] Learning Action Plan. 'n Studie oor internasionale praktyke en die beginsels onderliggend aan die hantering van dissplineprobleme in (Christelike of sekulêre) opvoedingsituasies kan riglyne vir Suid-Afrikaanse onderwysers en onderwysowerhede verskaf.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )