SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.78 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    VENTER, J.J. (Ponti). Teikenmetodologieë - Renaissance militarisme val die Christendom as 'swakheid' aan. Koers (Online) [online]. 2013, vol.78, n.2, pp.1-17. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.4102/koers.v78i2.62.

    In die na-Middeleeuse Weste het intellektuele, in hul strewe na wetenskaplike emansipasie, metodologieë ontwikkel om hulself van die dominerend-Christelike, meesal Rooms-Katolieke, intellektuele tradisie te bevry. Machiavelli was een so 'n kritikus; hy het gestreef na 'n repristinasie na die voor-Christelike Klassieke. Sulke metodologieë is nooit sonder 'n inherente magstrewe nie. Machiavelli het 'n Klassistiese, 'heroïes eksemplaristiese' hermeneutiek ontwikkel om die republikeinse, manlike, aanvallende, imperialistiese deugde van Rome te vereer, in teenstelling met die verdelende, sagsinninge, sorgsame, reg-soekende, onpatriotiese Christelike leiers van sy tyd. Hy het toe die Moderne ideologiese militaristiese kompeterendheidsidee met sy onderling-suspisieuse magsbalansgedagte ontwikkel. Hierdie artikel vorm deel van 'n reeks van sulke metodologieë wat groepe teiken.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )