SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76 issue3Do values contain directional-normative value? A review of the value project of the North-West University author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    WEIDEMAN, A.. Om koherensie te verseker: Twee oplossings vir die organisasie van poëtiese taal. Koers (Online) [online]. 2011, vol.76, n.3, pp.447-457. ISSN 2304-8557.

    Dit is die moeite werd om die organisatoriese aspek van poetiëse taal as volwaardige diskoers- en teksvorm te oorweeg. Wat bring digters tot uitdrukking in die manier waarop hulle taal organiseer; en hoe bewerkstellig hulle dit indien hulle taal vernuftig aanwend sodat die diskursiewe draad van die teks deurlopend ondersteun word? Hierdie bydrae illustreer hoe dig-ters, in die organisering van hulle poëtiese taalgebruik, keuses maak om hulle taal so aan te wend dat diskursiewe lyne die koherensie en integriteit van hulle tekste verseker. Hierdie soort samebinding sou estetiese koherensie genoem kon word. Die artikel bespreek twee voorbeelde van poëtiese koherensie aan die hand van verskeie digters se hoogs innoverende en doel-gerigte organisering van taal.

    Keywords : koherensie; poëtiese taalgebruik; teks; vorms van diskoers.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )