SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 issue1Hermeneia: A theological discourse on hermeneutical issues with three South African theologians author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    HEYNS, M.F.. Moraliteit, die opdringerige en die voorwaardelike. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.1, pp.217-244. ISSN 2304-8557.

    Die sekularistiese (immanentistiese), historistiese en pluralistiese aard van huidige denke bemoeilik die artikulering van transendentale voorwaardes virmoraliteit. Oënskynlik is dit veral die konstantheid van 'n struktuur vir moraliteit wat as transendentale voorwaarde vir moraliteit in die spervuur is. Maar 'n aggressiewe immanentisme wat veroorsaak dat 'n transendente oorsprong vir moraliteit glad nie eers op die agenda van laat-moderne denkers mag verskyn nie, is waarskynlik net so 'n akute uitsluit van transendentale oorwegings. In hierdie artikel word gewys op die (soms onbewustelike) ervaring van sommige filosowe dat 'n konstante struktuur vir moraliteit ditself wel aan ons opdring. 'n Verdere aanspraak is dat 'n soortgelyke opdringerigheid bemerk kan word ten opsigte van 'n samehangende verskeidenheid morele bronne (d.w.s. bronne wat hulle transendentaal t.o.v. mekaar bevind). Die "gewaagdste" argument is vir 'n transendentale transendente oorsprong vir moraliteit.

    Keywords : modern; postmodern; laat-modern moraliteit; etiek opdringerige transendente; gegewe universele; konstante voorwaardelike; transendentale.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )