SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    KAYAYAN, E.. Calvyn tussen facilis brevitas, confessio, en Institutio: Geloofsonderrig in Genève. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.4, pp.619-642. ISSN 2304-8557.

    Die fokus van hierdie artikel val op kategetiese onderrig in Genève onder Calvyn en neem die 1537-"Instruksie" asook die 1545-"Kategismus" as studieobjekte. Die verband tussen drie sleutelbegrippe - Calvyn se eie ideaal van beknoptheid en eenvoud aan die een kant, die begrippe "confessio" en "institutio" aan die ander kant - dien as katalisators om die aard van hierdie kategetiese onderrig te benader. Na 'n historiese oorsig oor die omstandighede waarin bogenoemde geskrifte die lig gesien het, lei 'n vergelykende studie van die interne struktuur tot 'n evaluering van Calvyn se metode van teologiese uitleg ten opsigte van die wet en die Twaalf artikels.

    Keywords : Calvyn; Institusie; kategismus; konfessie [belydenis].

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )