SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    COLETTO, R.. Wolterstorff se kritiek op die reformatoriese siening van wetenskap in sy opstel On Christian learning. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.3, pp.387-407. ISSN 2304-8557.

    Ek analiseer Wolterstorff se kritiek op aspekte van die reformatoriese benadering tot wetenskap soos uiteengesit in sy opstel "On Christian Learning" (Wolterstorff, 1989). Ek argumenteer dat Wolterstorff se bewerings nie altyd goed begrond is, ten volle geregverdig is, of deur stewige argumente ondersteun word nie. Meer spesifiek: ek ondersoek Wolterstorff se besware teen die "konneksie tussen religie en wetenskap", religieuse "totalisme", ekspressiwisme en die probleem rondom 'n eenrigtingsiening van wetenskap en religie. Die doel van hierdie artikel is om die struikelblokke in die pad van dialoog en samewerking tussen wetenskaplikes in die tradisies van reformatoriese filosofie (Dooyeweerd et al.) en reformatoriese epistemologie (Wolterstorff et al.) te verwyder.

    Keywords : ekspressiwisme in wetenskap; reduksionisme in wetenskap; verhouding: wetenskap-religie; Wolterstorff: filosofie van die wetenskap; Wolterstorff: kritiek van reformatoriese filosofie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )