SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 issue1-2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    VAN ROOYEN, B.  and  BEUKES, R.B.I.. Interpretasie van geestelike wessyn in verwantskap met positiewe sielkunde en godsdiens. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.1-2, pp.23-42. ISSN 2304-8557.

    Geestelike welsyn, as "nuwe" konsep en geplaas binne die kader van positiewe sielkunde, is 'n aanduider met 'n (geskied-kundige) storie. Een moontlike vertolking hiervan kan in hierdie postmodernistiese (de)konstruktiewe verhaal neerslag vind. Die konstruksie van "geestelike + welsyn" kan geï "vertel" word as 'n sekularisering van die godsdienstige dnterpreteer ofeur positivistiese, psi-komplekse vorme van kennis, met geestelike welsyn wat verklaar word as 'n meetbare uitkoms. Dit sou ook voorgestel kon word as 'n "vergeesteliking" van die psi-kompleks deur vorms van geestelike kennis, met meetbare welsyn wat afhanklik raak van die navolging van die postmoderne, veelvuldig-verhaalde geestelike/godsdienstige. Aangesien die psi-kompleks die klemverskuiwing in die mediese veld gevolg het van 'n fokus op patologie na 'n fokus op holistiese welsyn, het dit die terrein van die godsdienstige betree - en hierdie terrein die sentrale punt van belangstelling gemaak, terwyl dit terselfdertyd die terrein gemarginaliseer het. Met die wegbeweeg van die meting van siekte na die meting van welsyn, kan dit dus beskryf word dat nuwe kategorieë van nie-welsyn of "siekwees" hierdeur gekonstrueer is.

    Keywords : geestelike welsyn; godsdiens; positiewe sielkunde; psi-kompleks.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )