SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    De Jure Law Journal

    On-line version ISSN 2225-7160Print version ISSN 1466-3597

    Abstract

    ESSER, Irene-marié  and  DELPORT, Piet. Die beskerming van belanghebbendes: die Suid-Afrikaanse sosiaal en etiek komitee en die Verenigde Koninkryk se ingeligte aandeelhouer waarde benadering: Deel II. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.2, pp.221-241. ISSN 2225-7160.  https://doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n2a2.

    In hierdie tweede deel van die artikel word die toepassing van CSR in praktyk nagegaan, met die sosiaal en etiese komitee as Suid-Afrikaanse model en die statutêre sosiaal en etiese komitee wat gebruik word in die Verenigde Koninkryk. Ondersoek word ingestel of sodanige komitee, of 'n statutêre benadering, soos vervat in artikel 172 van die VK Maatskappyewet, verkieslik is.

            · text in English     · English ( pdf )