SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    De Jure Law Journal

    On-line version ISSN 2225-7160Print version ISSN 1466-3597

    Abstract

    BEKKER, J.C  and  KOYANA, D.S. Regterlike en Wetgewende Hervorming van Gewoonteregtelike Erfopvolging. De Jure (Pretoria) [online]. 2012, vol.45, n.3, pp.568-584. ISSN 2225-7160.

    Die inheemse erfreg was gebaseer op die grondslag dat die manlike eersgeborene die oorledene se erfgenaam is. Die Konstitusionele Hof het dit ongrondwetlik verklaar omdat dit teen vrouens en kinders van die oorledene diskrimineer. Die hof het dus gelas dat alle intestate boedels moet vererf ingevolge die Wet op Intestate Erfopvolging. Weens die verweefdheid van die inheemse familiereg met die erfopvolgingsreg was die wetgewer verplig om die reels van die intestate erfopvolging te versoen met sekere familieregtelike gebruike. Die uitkoms was die "Reform of Customary Law of Succession and Regulation of Related Matters Act. In hierdie artikel wys die skrywers op sekere ongerymdhede in die Wet en dat sommige bepalings nie prakties uitvoerbaar is nie.

            · text in English     · English ( pdf )