SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 issue3A quality assurance framework for sulphonic acid-coated sand used in 3D printing applicationsInfluence of large artificial porosity on bending behaviour of Ti6Al4V ELI additively manufactured specimens subjected to typical loads during mastication author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN DER WESTHUYZEN, N.J.  and  VAN VUUREN, J.H.. Fitness landscape measures for analysing the topology of the feasible region of an optimisation problem. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.3, pp.270-285. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/34-3-2945.

    Fiksheidslandskap-ontleding het talle bedryfsingenieurswese toepassings gevind, soos die afskatting van optimeringsprobleemkompleksiteit, die voorspelling van metaheuristiese prestasie en die outomatisering van algoritme-seleksie. In hierdie toepassings word verwantskappe tussen eienskappe van die fiksheidslandskap en metaheuristiese algoritmiese toepaslikheid dikwels ontleed. Die vermoë van 'n metaheuristiek om diverse gebiede van die toelaatbare gebied te deurkruis, word egter tipies oor die hoof gesien wanneer algoritmiese prestasie deur middel van tradisionele maatstawwe van fiksheidslandskapeienskappe ontleed word. In hierdie artikel stel ons drie nuwe fiksheidslandskapmaatstawwe voor wat aangepas is om die struktuur en graad van samehang van die toelaatbare gebied te ontleed. Hierdie maatreëls hou verband met die graad van buurpunt-toelaatbaarheid, die grootte van die toelaatbare gebied relatief tot dié van die hele soekruimte, en die strengheid van die beperkings. Die belangrikheid van hierdie maatreëls word in 'n reeks fiksheidslandskap-ontledings gedemonstreer. Wanneer die maatstawwe in 'n metaheuristiese konfigurasie-masjienleermodel opgeneem word, lewer hul akkuraatheidsverbeterings van tot 6.4%.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )