SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 issue3An integrative review of the potential barriers to and drivers of adopting and implementing sustainable construction in South AfricaConsumer e-waste recycling in South Africa author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN DER LINGEN, E.; CHAN, K-Y.  and  ELS, M.. A systems approach to strengthening corporate entrepreneurship actions. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.3, pp.43-55. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/34-3-2947.

    Korporatiewe entrepreneuriese aktiwiteite moet breedvoerig belyn word met 'n maatskappy se strategie. Hierdie studie bied 'n stelselbenadering om 'n maatskappy se strategie met korporatiewe entrepreneurskap te koppel deur IDEF0-modellering. Die IDEF0-model verskaf 'n raamwerk waaruit bemagtigings- en beheermeganismes afgelei kan word. Die doel van die ondersoek is om areas binne die organisasiestruktuur van 'n maatskappy (beide vertikaal en horisontaal) te identifiseer waar die bemagtigende meganismes van korporatiewe entrepreneursaksies algemeen voorkom, asook areas waar dit ontbreek. Die navorsing het ook ten doel gehad om gebiede te identifiseer waar die beheermeganismes van korporatiewe entrepreneuriese moontlik ontbreek of aanmatigend is. Die resultate wat verkry is, het getoon dat die ingeneursondersteuningsdepartement 'n hoër geneigdheid vir korporatiewe entrepreneuriese aktiwiteite gehad het, terwyl die projekafdelings 'n laer geneigdheid vir korporatiewe entrepreneurskap gehad het. Die resultate het ook getoon dat hoe hoër die posisie van 'n persoon in die maatskappyhiërargie is, hoe groter is die geneigdheid vir korporatiewe entrepreneurskap.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )