SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 issue1A framework for an industrial engineering learning facility paradigm toward Industry 4.0Hybrid manufacturing framework to improve small to medium-sized manufacturers' flexibility to market turbulence in a multi-product environment: case study of a manual assembly line author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BLOM, T.; STEYN, H.  and  BOND-BARNARD, T.J.. The role of project manager competence in project management success: the case of a utility company. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.1, pp.143-154. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/34-1-1292.

    'n Projekbestuurder se vaardighede hang af van projek kompleksiteit en sluit in 'n stel persoonlike eienskappe asook die vermoë om verskillende leierskapstyle te beoefen. Hierdie artikel rapporteer oor 'n Delphi studie wat die menings van 30 kundige praktisyns insluit - almal werknemers van 'n nutsmaatskappy wat projekte met verskillende vlakke van kompleksiteit hanteer. Die resultate bevestig dat die vaardigheid van 'n projekbestuurder beïnvloed word deur leierskapstyle wat toepaslik is vir spesifieke projekfases en vir spesifieke vlakke van projek-kompleksiteit, asook deur bepaalde persoonlike eienskappe. Die studie verskaf dus leiding oor projekbestuurder vaardighede wat benodig word in spesifieke situasies.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )