SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 issue33D printed laryngoscope for endotracheal intubationSystem development for the five-axis extrusion of a photopolymer author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    OOSTHUIZEN, R.  and  MANZINI, D.. Systems thinking for the digital economy: a sociotechnical perspective. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.3, pp.262-273. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-3-2801.

    Die digitale ekonomie het die manier waarop dienste en produkte ontwikkel en ontplooi word radikaal verander. Digitale inligting- en kommunikasietegnologie verbind toenemende getalle mense, organisasies en ander stelsels. Die interaksie van dienste en produkte binne in 'n organisasie en met die buitewereld dryf kompleksiteit. Hierdie sluit interaksies in tussen mense in sosiale netwerke, met tegnologie, en die omgewing. Daarom word sisteemdenkbenaderings vereis om hierdie stelsels te help ontwikkel en die komplekse probleme wat in hierdie ruimte teegekom word op te los. Hierdie artikel stel 'n stelseldenkraamwerk voor om die uitdagings van die digitale ekonomie vanuit 'n sosiotegniese perspektief aan te spreek gebaseer op 'n verkennende literatuuroorsig. Dit sal dien as 'n riglyn vir die implementering van verskeie stelseldenkinstrumente om 'n suksesvolle digitale transformasie te ondersteun.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )