SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue4Performance optimisation on waiting time using queueing theory in an advanced manufacturing environmentEstablishing a selection framework for a lean and value engineering hybrid methodology author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    FILIZ TURKMEN, G.  and  TOPCU, Y.I.. Research and development project selection: a comprehensive analysis of the trends and methods. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.4, pp.28-43. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-4-2452.

    Die doel is om 'n omvattende literatuurstudie van navorsing en ontwikkeling projek seleksie probleem sedert 1977 aan te bied deur middel van die PRISMA metode. Daar word beoog om hiermee (i) navorsers en praktisyns te ondersteun om seleksie metodologieë, besluitneming tipes, en perspektiewe te verstaan; (ii) om hulle te lei om die mees gepaste projeksie seleksie metode te kies; en (iii) om 'n algemene verwarring op te klaar deur 'n duideliker definisie van navorsing en ontwikkeling projek seleksie en navorsing en ontwikkeling portefeulje seleksie te verskaf. Die studie lig verskeie areas vir verbetering uit en bespreek die toekom van projek seleksie tegnieke vir toekomstige studies.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )