SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue4Performance optimisation on waiting time using queueing theory in an advanced manufacturing environment author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    CHIKASHA, P.N.; RAMDASS, K.  and  MOKGOHLOA, K.. Balancing employment and entrepreneurship requirements in industrial engineering education. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.4, pp.1-12. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-4-2398.

    Die doel van hoër onderwys is om studente met die nodige vaardighede en kennis toe te rus om hul onderskeie loopbane te ondersteun. Elke loopbaan volg uiteindelik 'n werknemer of entrepreneurskap roete. Die hoër onderwys kurrikulum is in die algemeen beter gestruktureer vir die werknemer roete, selfs al is die globale ekonomie van die 21e eeu toenemend entrepreneurskap georiënteerd. Hierdie artikel ondersoek die omvang van entrepreneurskap binne die konteks van gegradueerde bedryfsingenieurs. Die doel is om 'n metode te ontwikkel om die belangrikheid van entrepreneurskap gefokusde ontwikkeling van ingenieurswese studente kwantitatief te bepaal. Daarna word 'n Strategie voorgestel om 'n groter klem op entrepreneurskap vernuf te plaas. Die benadering ontleed eers entrepreneurskap projekte soos geadverteer op vryskut platforms om sodoende die algemene vaardigheidvereistes en uitsigte op besoldiging te bepaal. 'n Strategie om entrepreneurskap vaardighede te verbeter word ook voorgelê.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )