SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue3Validation of supervisor effectiveness determinants for engineering team-based organisations3D printed laryngoscope for endotracheal intubation author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    OOSTHUIZEN, R.  and  BENADE, S.J.. Systems engineering and project management - crossing the great divide. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.201-210. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-3-2628.

    Projekbestuur en stelselingenieurswese praktisyns en akademici ervaar verskeie uitdagings rakende betekenisvolle interaksie om projeksukses te behaal. Hierdie probleem situasie bestaan ten spyte van gesofistikeerde sagteware, die groot hoeveelheid riglyne van verskillende professionele organisasies, en talle publikasies wat hierdie uitdaging aanspreek. Oor die algemeen word projekte gefragmenteer vanaf hul aanvang op die hoogste vlak in 'n 'tegniese' proses en 'n projekbestuursproses. Hierdie artikel som die uitkomste op van verskeie navorsingsprojekte wat vanaf 2012 tot onlangs onderneem is om die probleem te ontleed. Die uitsette van hierdie studies word ook vergelyk met kontemporêre navorsing om 'n begrip van die probleem te bied en om potensiële oplossings voor te stel om pojekbestuur en stelselingenieurswese interaksie te verbeter. Die doel is om 'n beginpunt te bied vir toekomsgerigte navorsing om die voorgestelde verbeterings te evalueer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )