SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue1Implementation framework for automotive technology: how to introduce hybrid and electric vehicles into automotive production linesEvaluating healthcare performance using fuzzy logic author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN WAVEREN, C.C.; OERLEMANS, L.A.G.  and  PRETORIUS, M.W.. Reliable and valid measurement scales for determinants of the willingness to accept knowledge. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.119-130. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-1-2389.

    Voordat enige verkrygde kennis vir 'n projek gebruik word of waarde toevoeg tot die projek en sy projeklede, moet die kennis aanvaar word deur die ontvangers daarvan. Dit sal die positiewe ingesteldheid van die ontvangers tot die kennis verhoog. As voorvereiste vir die gewilligheid om kennis te ontvang, moet die verkrygde kennis dus van waarde wees en moet dit maklik lyk vir die projeklede om die kennis te kan gebruik. Die fokus van hierdie artikel is dus om dimensies vir die meting van die gewilligheid om die verkrygde kennis te aanvaar te identifiseer en om die skalese dimensies te ontwikkel. Die dimensies is vanuit 'n literatuuroorsig identifiseer, en die skale is empiries bepaal met behulp van n bewese skaal ontwikkelingsmetodologie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )