SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue4Factors affecting the location of economic activities: a multi-disciplinary review and conceptual frameworkA systems approach to analysing work efficiency in power control rooms: a case study author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SOUZA, R.G. et al. Production engineering curriculum in Industry 4.0 in a Brazilian context. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.136-150. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-4-2033.

    Industrie 4.0 word al sedert die ontstaan daarvan in 2011 deur die wetenskaplike gemeenskap bespreek. Besprekings fokus op die karakterisering van wat presies Industrie 4.0 behels. Die industrie sal toenemend professionele persone benodig om ingewikkelde en indirekte take te voltooi, soos om daagliks saam met masjiene te werk. Die doel is om die vaardighede en bekwaamhede wat deur Industrie 4.0 benodig word te ontleed en om hulle te vergelyk binne die omvang van ses Brasiliaanse universiteite. Die ondersoek is geklassifiseer as verkennend, bibliografies en kwalitatief. Daar is vasgetel dat die bestaande sillabus van bedryfsingenieurswese van die ses universiteite verbeter moet word sodat daar beter belyning is met die benodigde vaardighede en bekwaamhede van Industrie 4.0. Alhoewel die Industrie 4.0-tema deur akademici by Brasiliaanse universiteite bespreek word, is dit nog nie moontlik om enige sleutel stappe om die bestaande bedryfsingenieurswese kursusse aan te pas te identifiseer nie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )