SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue4A World Economic Forum perspective on the quadruple helix model of innovationIntegrated logistics support in high-technology complex systems that are used beyond their designed life author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    OLAGUNJU, B.D.  and  OLANREWAJU, O.A.. Comparison of life cycle assessment tools in cement production. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.70-83. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-4-2317.

    Die sement industrie is bekend as die grootste verbruiker van energie en natuurlike hulpbronne. 'n Ton sement word wêreldwyd deur elke individu elke jaar gebruik. Sement, as die hoof bestanddeel van beton, is die produk wat die meeste geproduseer word en die meeste verbuik word. Die omgewingsimpak daarvan neem kontinu toe, wat weer lei tot klimaatsverandering en globale verhitting. Die implikasies wat die sement industrie vir die omgewing inhou word dus ondersoek deur middel van lewensiklus assessering. Daar is dus 'n behoefte om lewensiklus assessering sagteware te ondersoek, omdat die resultaat van so 'n assessering grootliks beinvloed word deur die spesifieke sagteware pakket. Vyf-en-veertig sagteware pakkette is evalueer en vier gepaste en prominente voorbeelde word vergelyk in hierdie artikel. Hulle is GaBi, OpenLCA, SimaPro en Umberto. SimaPro is aangewys as die gepaste sagteware pakket vir die sement industrie aan die hand van die vereiste standaarde. Elke gebruiker weet egter wat vereis word van n werkstuk en hierdie artikel help om die verlangde uitset aan 'n spesifieke sagteware werkstuk te koppel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )