SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue2Best practices for demand-driven supply chain management in public healthcare sector: a systematic literature review author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MOGARAMEDI, M.; NEL, H.  and  MARNEWICK, A.. Impact of standard work for leaders on reducing unused employee creativity during lean implementation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.2, pp.1-10. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-2-1842.

    Maatskappye implementeer lenige vervaardigingsbeginsels om aanhoudend te verbeter, maar die implementering mag onsuksesvol wees as gevolg van oneffektiewe leierskap. Maatskappye implementeer ook selde die agtste lenige vermorsing, naamlik die vermorsing van werknemers se kreatiwiteit. Hierdie navorsing ondersoek tegnieke vir leiers om dié vermorsing aan te spreek. Die gevallestudie, wat by 'n motorvervaardiger van stapel gestuur is, het aangedui dat werker idees toegeneem het wanneer werknemers opgelei is aan die hand van lenige vervaardiging en wanneer gestandaardiseerde werk vir leiers implementeer is. Die gevolgtrekking is dat gestandaardiseerde werk vir leiers die vermorsing van werknemer kreatiwiteit verminder en stel n lenige implementeringsmodel voor wat met toekomstige werk gevalideer kan word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )