SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue1Unlocking opportunities in manufacturing operations management systems: a proposed frameworkInnovation for inclusive development: mapping and auditing the use of ICTs in the South African primary education system author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MIZRAK OZFIRAT, P.. A fuzzy event tree methodology modified to select and evaluate suppliers. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.1, pp.35-46. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-1-2027.

    Die leweransierkeuringsvraagstuk se dringendheid neem toe soos die mark mededinging eskaleer. Gehalte, koste en tydsame aflewering van 'n produk hang hoofsaaklik van die vervaardiger se verskaffers en die gelewerde materiaal af. Daarom is vervaardigers baie sorgvuldig om hul leweransiers te keur en bemoei hulle hulself met die leweransierkeuringsvraagstuk. Hierdie studie gebruik Gebeurtenis boomdiagramontleding (bekend as ETA) om n vervaardigingsmaatskappy se leweransierkeuringsvraagstuk te beantwoord. ETA word tradisioneel gebruik met risiko-analise probleme en dit kombineer die waarskynlikhede van risikogebeurtenisse onderhewig aan die noodsaaklike voorsorgmaatreëls. Hierdie studie gebruik hierdie struktuur om leweransiers te keur. 'n Gebeurtenis boomdiagram is ontwikkel om elke leweransier te ontleed, met vertakkings soos voorgeskryf deur die keuringskriteria. Laastens word 'n leweransier beoordeel deur al die vertoningswaardes te kombineer met die hulp van ETA. Wasigheid word ook in die metodologie opgeneem om menslike foute en die effek van onsekerheid te verminder. Wasige driehoekgetalle word gebruik om die vertoningswaardes van verskaffers aan te dui en wasige gradering verdeel die leweransiers in verskillende klasse. Die voorgestelde metodologie word op nege leweransiers van n spesifieke materiaal toegepas. Die resultate toon dat twee van die leweransiers al die ander oorskadu.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )