SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    COETZER, E.O.  and  VLOK, P.J.. A Standardised Model To Quantify The Financial Impact Of Poor Engineering Information Quality In The Oil And Gas Industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.4, pp.131-142. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-4-2080.

    Die energie-industrie benodig hoë gehalte data, maar digitale formate verhoog die moontlikheid van gehalteverlies, wat groot risiko tot gevolg mag hê. Die voordele van data gehalte is moeilik berekenbaar en dus so ook die regverdiging van uitgawes verbonde aan verbeteringsprojekte. 'n Meningspeiling is ontwikkel en gevalideer by 'n aanleg in bedryf om sodoende 'n presedent te skep. Die elemente is verlies aan produksie en produktiwiteit en verhoogde koste en risiko. n Monte-Carlo simulasiemodel is gebou en getoets. Die resultate is grafies en in Pareto-formaat aangebied om befondsing en prioritisering te vergemaklik. Die resultate bewys dat die kostes noemenswaardig is. Geleenthede bestaan vir meer gesofistikeerde modelle en 'n ondersoek na die oorsake moet van stapel gestuur word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )